Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vriende van Suidwes/Namibia
Vriende van Suidwes/Namibia [boodskap #21818] Ma, 15 Maart 1999 00:00
dave[1]  is tans af-lyn  dave[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is in die proses om 'n databasis met name en Email adresse van Namibiers
en Oud Suidwesters/Namibiers op te stel. Die doel van die databasis is om ou
vriende in staat te stel om weer kontak te maak. Indien jy in Namibia woon
of gewoon het op een of ander stadium en lus voel om 'n kopie van die
databasis te ontvang, Email my asb. Die databasis sal SLEGS aan persone wat
self gelys is beskikbaar gemaak word. Die diens is gratis.

Groete
Dave
Vorige onderwerp: Eybers en identiteit
Volgende onderwerp: Persepsies en "waarheid"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 14:16:34 MGT 2024