Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vangyster
vangyster [boodskap #150674] Vr., 16 Januarie 2026 19:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24314
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vangyster
Afbreking: vang•ys•ter
Samestelling: vang + yster


Selfstandige naamwoord: vangyster
Meervoud: vangysters
Verkleinwoord: vangystertjie
Meervoud van verkleining: vangystertjies

Betekenis:
• Toestel van yster met 'n sneller (trapplaat) en kake wat toeklap om diere mee te vang.

Gebruik:
• Die wildbewaarder het onwettige vangysters in die reservaat opgespoor en verwyder.

Sinoniem:
• klem
• slagyster
• val
• vangstrik

Vertaling:
Engels: steel trap
Nederlands: valijzer, wildklem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwysend
Volgende onderwerp: geskiktheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 07:17:01 UTC 2026