| rondvlieg [boodskap #150645] |
So., 11 Januarie 2026 12:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24291 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rondvlieg
Afbreking: rond•vlieg
Samestelling: rond + vlieg
Werkwoord: vlieg rond, rondvlieg
Verlede tyd: het rondgevlieg
Teenwoordige deelwoord: rondvliegend, rondvliegende
Betekenis:
• Om oral oor te vlieg.
Gebruik:
• Vlermuise vlieg snags rond.
• Die lugwaardin het al oor die hele wêreld rondgevlieg.
Sinoniem:
• rondfladder
• rondreis
Vertaling:
Engels: to fly about
Nederlands: rondvliegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|