| hoorafstand [boodskap #150640] |
So., 11 Januarie 2026 10:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoorafstand
Afbreking: hoor•af•stand
Samestelling: hoor + afstand
Selfstandige naamwoord: hoorafstand
Meervoud: hoorafstande
Betekenis:
• Die afstand wat klein genoeg is sodat 'n geluid nog gehoor kan word.
Gebruik:
• Die snelweg is binne hoorafstand van die huis.
Sinoniem:
• gehoorafstand
Vertaling:
Engels: hearing distance, audible range, earshot
Nederlands: gehoorafstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|