| riviervis [boodskap #150626] |
Ma., 05 Januarie 2026 19:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24279 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
riviervis
Afbreking: ri•vier•vis
Samestelling: rivier + vis
Selfstandige naamwoord: riviervis
Meervoud: riviervisse
Verkleinwoord: riviervissie
Meervoud van verkleining: riviervissies
Betekenis:
• 'n Vis wat in die varswater van riviere leef.
Gebruik:
• Die baars, brasem, karp en forel is riviervisse.
Sinoniem:
• soetwatervis
• varswatervis
Antoniem:
• seevis
Vertaling:
Engels: river fish, freshwater fish
Nederlands: riviervis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|