Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooraansig
vooraansig [boodskap #150623] Ma., 05 Januarie 2026 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooraansig
Afbreking: voor•aan•sig
Samestelling: voor + aansig


Selfstandige naamwoord: vooraansig
Meervoud: vooraansigte

Betekenis:
• Die perspektief as 'n mens van die voorkant na iets kyk.

Gebruik:
• Teken die vooraansig van die huis.

Antoniem:
• agteraansig

Vertaling:
Engels: front view
Nederlands: vooraanzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bo-aansig
Volgende onderwerp: verkalking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 01:52:51 UTC 2026