Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bo-aansig
bo-aansig [boodskap #150622] Ma., 05 Januarie 2026 16:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24279
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bo-aansig
Afbreking: bo-aan•sig
Samestelling: bo + aansig


Selfstandige naamwoord: bo-aansig
Meervoud: bo-aansigte

Betekenis:
• Die perspektief as 'n mens van bo-af na iets kyk.

Gebruik:
• Teken 'n bo-aansig van die huis.

Wisselvorm:
• boaansig

Vertaling:
Engels: top view, bird's-eye view
Nederlands: bovenaanzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riskant
Volgende onderwerp: vooraansig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 09:25:52 UTC 2026