Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alfa
alfa [boodskap #150610] So., 04 Januarie 2026 12:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24279
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alfa
Afbreking: al•fa


Selfstandige naamwoord: alfa
Meervoud: alfas

Betekenis:
• Die eerste letter van die Griekse alfabet (hoofletter Α, kleinletter α).

Gebruik:
• Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. [Openbaring 22:13]

Spreekwoord:
• Die alfa en die omega. [Die begin en die einde. Alles.]

Sinoniem:
• aanvang
• begin
• eerste

Antoniem:
• omega

Afgelei:
• alfabet
• alfamannetjie
• alfapartikel
• alfastraal
• alfawyfie

Vertaling:
Engels: alpha
Nederlands: alfa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omega
Volgende onderwerp: reformasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 09:25:36 UTC 2026