Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervel
vervel [boodskap #150584] So., 28 Desember 2025 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervel
Afbreking: ver•vel
Samestelling: ver- + vel


Werkwoord: vervel
Verlede tyd: het vervel
Teenwoordige deelwoord: vervellend, vervellende
Verlede deelwoord: vervelde

Betekenis:
• Om 'n ander vel te kry.

Gebruik:
• By slange vorm 'n nuwe vel periodiek onder die oue en kan hulle selfs 'n paar keer per jaar vervel.

Afgelei:
• vervelling
• verveltyd

Vertaling:
Engels: to cast the skin, shed skin, moult
Nederlands: vervellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvergroot
Volgende onderwerp: ritsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 15:19:14 UTC 2025