Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkedisagtig
akkedisagtig [boodskap #150581] Sa., 27 Desember 2025 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akkedisagtig
Afbreking: ak•ke•dis•ag•tig
Samestelling: akkedis + -agtig


Byvoeglike naamwoord: akkedisagtig
Attributief: akkedisagtige

Betekenis:
• Wat soos 'n akkedis lyk, of oor die eienskappe van 'n akkedis beskik.

Gebruik:
• 'n Koggelmander is 'n skurwe, akkedisagtige reptiel wat in klipskeure bly.

Vertaling:
Engels: lizard-like, lacertian, lacertine
Nederlands: hagedisachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kollekteer
Volgende onderwerp: ligbruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 05:40:55 UTC 2026