Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Atlanties
Atlanties [boodskap #150574] Sa., 27 Desember 2025 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Atlanties
Afbreking: At•lan•ties


Byvoeglike naamwoord: Atlanties
Attributief: Atlantiese

Betekenis:
• Betreffende die Atlantiese Oseaan en die aanliggende gebiede en lande.

Gebruik:
• Die Atlantiese seilvis wat in die Atlantiese Oseaan voorkom, lyk baie soos die Pasifiese seilvis.

Hiponiem:
• transatlanties

Vertaling:
Engels: Atlantic
Nederlands: Atlantisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buskruit
Volgende onderwerp: Arabië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 20:46:07 UTC 2026