| vetsuur [boodskap #150563] |
Vr., 26 Desember 2025 14:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vetsuur
Afbreking: vet•suur
Samestelling: vet + suur
Selfstandige naamwoord: vetsuur
Meervoud: vetsure
Betekenis:
• 'n Organiese verbinding wat bestaan uit 'n lang ketting van koolstof- en waterstofatome met 'n karboksielgroep (-COOH) aan die einde.
Gebruik:
• Sommige vetsure, soos omega-3 en omega-6, is noodsaaklik vir die funksionering van die menslike liggaam.
Hiponiem:
• aragidoonsuur
• dokosaheksaensuur (DHA)
• eikosapentaeensuur (EPA)
• lauriensuur
• linoleensuur
• linoleïensuur
• miristiensuur
• oleïensuur
• palmitiensuur
• steariensuur
Vertaling:
Engels: fatty acid, sebacic acid
Nederlands: vetzuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|