Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » programmering
programmering [boodskap #150557] Vr., 26 Desember 2025 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
programmering
Afbreking: pro•gram•me•ring
Samestelling: programmeer + -ing


Selfstandige naamwoord: programmering
Meervoud: programmerings

Betekenis:
• Die skryf van programme, of die manier waarop 'n program saamgestel is.

Gebruik:
• Ek geniet programmering en wil graag rekenaarwetenskap op universiteit neem.

Sinoniem:
• kodering

Hiponiem:
• multiprogrammering
• onderrigprogrammering
• ontwikkelingsprogrammering
• rekenaarprogrammering
• stelselprogrammering

Afgelei:
• programmeringsbenadering
• programmeringskennis
• programmeringspoging
• programmeringsproses
• programmeringstaak
• programmeringstaal
• programmeringstandaard

Vertaling:
Engels: programming
Nederlands: programmering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behendigheid
Volgende onderwerp: paarrym
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 15:50:52 UTC 2025