Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergun
vergun [boodskap #150514] Sa., 20 Desember 2025 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergun
Afbreking: ver•gun
Samestelling: ver- + gun


Werkwoord: vergun
Verlede tyd: het vergun
Teenwoordige deelwoord: vergunnend, vergunnende
Verlede deelwoord: vergunde

Betekenis:
• Om iets toe te laat of iemand toestemming te gee om iets te doen.

Gebruik:
Vergun my om 'n bietjie met my kinders te spog.
• Die voorreg was hom nie vergun nie.

Sinoniem:
• bewillig
• gedoog
• goedkeur
• magtig
• toelaat
• toestaan
• toestem
• veroorloof

Afgelei:
• vergunbaar
• vergunning

Vertaling:
Engels: to allow, permit, grant
Nederlands: vergunnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skooleksamen
Volgende onderwerp: paranormaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 23:32:51 UTC 2025