| skooleksamen [boodskap #150513] |
Sa., 20 Desember 2025 18:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooleksamen
Afbreking: skool•ek•sa•men
Samestelling: skool + eksamen
Selfstandige naamwoord: skooleksamen
Meervoud: skooleksamens
Verkleinwoord: skooleksamentjie
Meervoud van verkleining: skooleksamentjies
Betekenis:
• 'n Eksamen (formele toets) waartydens leerders aan 'n skool se kennis en vaardighede geassesseer word.
Gebruik:
• Die matrieks skryf volgende week hulle (hopelik laaste) skooleksamen.
Vertaling:
Engels: school examination
Nederlands: schoolexamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 21 Desember 2025 10:21] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|