Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbuigsaam
onbuigsaam [boodskap #150511] Vr., 19 Desember 2025 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbuigsaam
Afbreking: on•buig•saam
Samestelling: on- + buigsaam


Byvoeglike naamwoord: onbuigsaam
Attributief: onbuigsame

Betekenis:
• Wat nie maklik gebuig of vervorm kan word nie.
• (figuurlik) Wat nie maklik van mening verander nie.

Gebruik:
• Been is hard en onbuigsaam.
• Die onderwyser is streng en het 'n onbuigsame geaardheid.

Sinoniem:
• onbuigbaar
• rigied
• stram
• styf
• eiewillig
• halsstarrig
• koppig
• onversetlik
• styfhoofdig

Antoniem:
• buigsaam

Afgelei:
• onbuigsaamheid

Vertaling:
Engels: inflexible, rigid; unyielding, uncompromising
Nederlands: onbuigzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaitang
Volgende onderwerp: metaalvoorwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 03:32:13 UTC 2025