| ekstrapoleer [boodskap #150506] |
Vr., 19 Desember 2025 12:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekstrapoleer
Afbreking: ek•stra•po•leer
Werkwoord: ekstrapoleer
Verlede tyd: het geëkstrapoleer, het ge-ekstrapoleer
Betekenis:
• Om inligting uit te brei deur te aanvaar dat die bestaande patroon/tendens sal voortgaan.
Gebruik:
• Die vooruitskatting word gedoen deur historiese data tot in die toekoms in te ekstrapoleer.
Antoniem:
• interpoleer
Afgelei:
• ekstrapolasie
Vertaling:
Engels: to extrapolate
Nederlands: extrapoleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 22 Desember 2025 06:40] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|