Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandkorrel
sandkorrel [boodskap #150492] Do., 11 Desember 2025 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sandkorrel
Afbreking: sandkorrel•
Samestelling: sand + korrel


Selfstandige naamwoord: sandkorrel
Meervoud: sandkorrels
Verkleinwoord: sandkorreltjie
Meervoud van verkleining: sandkorreltjies

Betekenis:
• 'n Klein deeltjie (of greintjie) sand, meestal van rots of minerale soos kwarts wat deur erosie in klein deeltjies verbrokkel is.

Gebruik:
• Daar is meer sterre in die waarneembare heelal is as al die sandkorrels op Aarde.

Vertaling:
Engels: grain of sand
Nederlands: zandkorrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigma
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 19:33:32 UTC 2025