Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oesbekistan
Oesbekistan [boodskap #150483] Do., 11 Desember 2025 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Oesbekistan.
Kaart van Oesbekistan.
Oesbekistan se  vlag.
Oesbekistan se  vlag.
Oesbekistan
Afbreking: Oes•be•ki•stan


Pleknaam: Oesbekistan

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Asië, amptelik die Republiek van Oesbekistan.

Gebruik:
Oesbekistan se hoofstad en grootste stad is Tasjkent.

Vertaling:
Engels: Uzbekistan
Nederlands: Oezbekistan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mededoënd
Volgende onderwerp: voorspelbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 19:30:20 UTC 2025