| gimnosperm [boodskap #150465] |
Ma., 08 Desember 2025 14:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gimnosperm
Afbreking: gim•no•sperm
Samestelling: gimno- + sperm
Selfstandige naamwoord: gimnosperm
Meervoud: gimnosperme, gimnosperms
Betekenis:
• 'n Keëldraende plant met naakte sade.
Gebruik:
• Die denneboom is 'n gimnosperm omdat sy sade nie in 'n vrug omsluit is nie.
Sinoniem:
• naaksadig
Antoniem:
• angiosperm
• bedeksadig
Vertaling:
Engels: gymnosperm
Nederlands: gymnosperm, naaktzadig
Byvoeglike naamwoord: gimnosperm
Attributief: gimnosperme
Betekenis:
• Met betrekking tot saaddraende plante met oop, onbedekte sade.
Gebruik:
• Die welwitschia van die Namib-woestyn is 'n gimnosperme plant.
Sinoniem:
• gimnospermies
Vertaling:
Engels: gymnosperm
Nederlands: gymnosperm, naaktzadig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|