Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harsagtig
harsagtig [boodskap #150454] So., 07 Desember 2025 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24159
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
harsagtig
Afbreking: hars•ag•tig
Samestelling: hars + -agtig


Byvoeglike naamwoord: harsagtig
Attributief: harsagtige

Betekenis:
• Soos hars, of met die eienskappe van hars.

Gebruik:
• Die boom skei 'n harsagtige stof af.

Sinoniem:
• gomagtig
• harsig
• plakkerig
• resineus
• taaierig

Afgelei:
• harsagtigheid

Vertaling:
Engels: resinous, sticky
Nederlands: harsachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensbeskouing
Volgende onderwerp: voorletter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 17:40:11 UTC 2025