| volmaaktheid [boodskap #150451] |
So., 07 Desember 2025 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volmaaktheid
Afbreking: vol•maakt•heid
Samestelling: volmaak(t) + -heid
Selfstandige naamwoord: volmaaktheid
Meervoud: volmaakthede
Betekenis:
• Die toestand of mate van volmaak (foutloos en in alle opsigte perfek) wees.
Gebruik:
• Ons streef na volmaaktheid, hoewel ons weet dat niks op aarde ooit heeltemal volmaak kan wees nie.
Sinoniem:
• foutloosheid
• perfeksie
• volkomenheid
Antoniem:
• onvolmaaktheid
Vertaling:
Engels: perfection, impeccability, completeness
Nederlands: volmaaktheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|