| varswatervis [boodskap #150440] |
Sa., 06 Desember 2025 16:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
varswatervis
Afbreking: vars•wa•ter•vis
Samestelling: varswater + vis
Selfstandige naamwoord: varswatervis
Meervoud: varswatervisse
Verkleinwoord: varswatervissie
Meervoud van verkleining: varswatervissies
Betekenis:
• 'n Soort vis wat in die varswater van riviere, mere en damme leef.
Gebruik:
• Die karp, baber en geelvis is varswatervisse.
Sinoniem:
• soetwatervis
Antoniem:
• seevis
• soutwatervis
Vertaling:
Engels: freshwater fish
Nederlands: zoetwatervis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 10 Desember 2025 17:08] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|