| opheldering [boodskap #150402] |
Do., 04 Desember 2025 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opheldering
Afbreking: op•hel•de•ring
Samestelling: ophelder + -ing
Selfstandige naamwoord: opheldering
Meervoud: ophelderinge, ophelderings
Betekenis:
• 'n Situasie waarin iets helderder, of figuurlik, duidelik en meer verstaanbaar word.
Gebruik:
• Indien die terugvoer onduidelik is, vra beleefd vir opheldering.
Sinoniem:
• beligting
• openbaring
• toeligting
• uitklaring
• verduideliking
• verheldering
• verklaring
• verligting
Vertaling:
Engels: explanation, clarification, elucidation
Nederlands: opheldering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 04 Desember 2025 12:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|