| internetprotokol [boodskap #150384] |
Di., 02 Desember 2025 09:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
internetprotokol
Afbreking: in•ter•net•pro•to•kol
Samestelling: internet + protokol
Selfstandige naamwoord: internetprotokol
Meervoud: internetprotokolle
Betekenis:
• 'n Stel reëls wat bepaal hoe data tussen rekenaars oor 'n netwerk, veral die Internet, gestuur en ontvang word.
Gebruik:
• Die internetprotokol verdeel data in klein pakkies, stuur dit deur die netwerk, beheer die roetering daarvan en stel dit weer saam aan die ontvanger se kant.
Afgelei:
• internetprotokoladres
Afkorting:
• IP
Vertaling:
Engels: internet protocol
Nederlands: internetprotocol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|