| deurdag [boodskap #150382] |
Di., 02 Desember 2025 08:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurdag
Afbreking: deur•dag
Samestelling: deur + dag (dink)
Byvoeglike naamwoord: deurdag
Attributief: deurdagte
Betekenis:
• Waaroor goed nagedink is.
Gebruik:
• Selfs 'n deurdagte plan kan faal.
Sinoniem:
• bedag
• deurdink
• oordink
• oorwoë
Antoniem:
• ondeurdag
Hiponiem:
• weldeurdag
Vertaling:
Engels: thought‐out, well-weighed, considered
Nederlands: doordacht
Nota:
• Voltooide deelwoord van deurdink.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|