| inbed [boodskap #150328] |
Ma., 24 November 2025 18:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inbed
Afbreking: in•bed
Samestelling: in + bed
Werkwoord: bed in, inbed
Verlede tyd: het ingebed
Teenwoordige deelwoord: inbeddend, inbeddende
Verlede deelwoord: ingebedde
Betekenis:
• Om stewig tussen ander dinge vas te lê.
Gebruik:
• Die fossiel is diep in die rotslaag ingebed.
Sinoniem:
• ingrawe
• inplant
• insluit
• inwerk
• inwortel
• vaslê
Afgelei:
• inbedding
Vertaling:
Engels: to embed, imbed
Nederlands: inbedden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|