| inhok [boodskap #150300] |
Sa., 22 November 2025 10:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhok
Afbreking: in•hok
Samestelling: in + hok
Werkwoord: hok in, inhok
Verlede tyd: het ingehok
Verlede deelwoord: ingehokte
Betekenis:
• Om in 'n hok of ander geslote ruimte te sit of te hou.
• (figuurlik) Om in te perk.
Gebruik:
• Die boer hok die skape in die kraal in.
• Die stout kind is ingehok en kon nie by sy maatjie gaan speel nie.
Sinoniem:
• hokslaan
• inkamp
• inkerker
• inperk
• interneer
• saamhok
Afgelei:
• inhokking
Vertaling:
Engels: to pen in, coop; to confine
Nederlands: ophokken; opsluiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|