Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loervenster
loervenster [boodskap #150266] Di., 18 November 2025 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loervenster
Afbreking: loer•ven•ster
Samestelling: loer + venster


Selfstandige naamwoord: loervenster
Meervoud: loervensters
Verkleinwoord: loervenstertjie
Meervoud van verkleining: loervenstertjies

Betekenis:
• 'n Klein opening of venster waardeur 'n mens kan kyk.

Gebruik:
• Elke sel in die tronk het 'n loervenster sodat die wagte sien wat binne aangaan.
• 'n Verkyker het twee loervenstertjies waardeur 'n mens kan koekeloer.

Vertaling:
Engels: spy window, peephole, view‐finder
Nederlands: loervenster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeppingsverhaal
Volgende onderwerp: kosrubriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:39:15 UTC 2025