Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapteelt
skaapteelt [boodskap #150244] So., 16 November 2025 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaapteelt
Afbreking: skaap•teelt
Samestelling: skaap + teelt


Selfstandige naamwoord: skaapteelt
Meervoud:

Betekenis:
• Die teel van skape vir wol, vleis, melk of ander produkte.

Gebruik:
Skaapteelt aan die Kaap was niks nuut nie aangesien die Khoi voor Van Riebeeck se aankoms reeds skape aangehou het.

Sinoniem:
• skaapboerdery

Hiperoniem:
• veeteelt

Vertaling:
Engels: sheep farming, sheep breeding
Nederlands: schapenteelt, schapenhouderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldorde
Volgende onderwerp: beesteelt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 02:38:58 UTC 2025