Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rwanda documentary
Re: Rwanda documentary [boodskap #20347] Wo, 27 Januarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jan 1999 06:48:43 GMT, abm...@hotmail.com (ABME) said the
following:

|I just saw the documentary about the Rwanda Hutus genocide of the Tootsie. It
|left me thinking what on earth could the Tootsie's have done to deserve such a
|barbaric and morbid death. You know, humanity is really over rated.

Mugabe het maar dieselfde om Buluwayo gedoen en blykbaar 'n groot deel
van die Matabeles daar uitgeroei, aldus 'n doodskis maker van daardie
omgewing met wie ek so vier jaar gelede gepraat het.

Afrika se "survival of the fittest", tussen verskillende etniese
groepe, kom net na vore in baie meer fisiese vorm - terwyl dit in
plekke soos Amerika al 'n (meer of minder barbaarse) subtieler
nie-agresiewe form aanneem.

Johan
Vorige onderwerp: DIE WEDERKOMS IS NABY...
Volgende onderwerp: Re: Uit "Raka" - N.P. van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 12:28:25 MGT 2024