| rivierbedding [boodskap #150204] |
Ma., 10 November 2025 12:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rivierbedding
Afbreking: ri•vier•bed•ding
Samestelling: rivier + bedding
Selfstandige naamwoord: rivierbedding
Meervoud: rivierbeddinge, rivierbeddings
Verkleinwoord: rivierbeddinkie
Meervoud van verkleining: rivierbeddinkies
Betekenis:
• Die bodem van 'n rivier waaroor die water vloei; die deel tussen die regter- en linkeroewer.
Gebruik:
• Die rivierbedding is met spoelklippies bedek.
Sinoniem:
• rivierbed
• stroombed
• stroombedding
Vertaling:
Engels: river‐bed
Nederlands: rivierbedding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|