Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooropgestel
vooropgestel [boodskap #150199] So., 09 November 2025 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24327
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooropgestel
Afbreking: voor•op•ge•stel
Samestelling: voorop + gestel


Byvoeglike naamwoord: vooropgestel
Attributief: vooropgestelde

Betekenis:
• Wat al voor die tyd as waar aanvaar is.

Gebruik:
• Om objektief te wees, moet 'n mens alle vooropgestelde menings laat vaar.

Sinoniem:
• vooropgeset

Vertaling:
Engels: preconceived
Nederlands: vooropgesteld

Nota:
• Voltooide deelwoord van vooropstel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Swazi
Volgende onderwerp: voorgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 19 15:16:19 UTC 2026