| Maleier [boodskap #150195] |
So., 09 November 2025 12:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maleier
Afbreking: Ma•lei•er
Uitspraak: /mɑˈləɪ̯jər/, /məˈləɪ̯jər/
Selfstandige naamwoord: Maleier
Meervoud: Maleiers
Verkleinwoord: Maleiertjie
Meervoud van verkleining: Maleiertjies
Betekenis:
• 'n Persoon afkomstig van Maleisië, of wat deel is van die Maleise volk.
Gebruik:
• Die Kaapse Maleiers het 'n beduidende rol in die ekonomie en kultuur van die Kaap gespeel.
Sinoniem:
• Slamaaier (Kaapse Maleier)
Afgelei:
• Maleierkoor
• Maleiervrou
• Maleierwoord
Verwant:
• Maleis
Vertaling:
Engels: Malay
Nederlands: Maleier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|