| blougrys [boodskap #150181] |
Sa., 08 November 2025 10:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blougrys
Afbreking: blou•grys
Samestelling: blou + grys
Byvoeglike naamwoord: blougrys
Attributief: blougrys, blougryse
Betekenis:
• Wat 'n kleur tussen blou en grys het.
Gebruik:
• Hy ry 'n blougrys motor.
Sinoniem:
• leikeurig
• staalblou
Vertaling:
Engels: blue-grey, griseous, caesious
Nederlands: blauwgrijs
Selfstandige naamwoord: blougrys
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Blouerige tint van grys met RAL-nommer 7031.
Gebruik:
• Het u die baadjie in blougrys?
Vertaling:
Engels: blue-grey, griseous, caesious
Nederlands: blauwgrijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|