| menigmaal [boodskap #150178] |
Sa., 08 November 2025 09:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menigmaal
Afbreking: me•nig•maal
Samestelling: menig + maal
Bywoord: menigmaal
Betekenis:
• Wat baie keer of heel dikwels gebeur.
Gebruik:
• Die onderwyser het die som menigmaal verduidelik, maar sommige kinders verstaan steeds nie.
Sinoniem:
• aljimmers
• baiekeer
• baiemaal
• dikwels
• gereeld
• herhaaldelik
• meermaal
• telkemaal
• telkens
Vertaling:
Engels: frequently, often, many times
Nederlands: menigmaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|