Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Langenhoven
Langenhoven [boodskap #20331] |
Tue, 26 January 1999 00:00  |
Nadi Howe
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Geagte leser,
Laat ek myself voorstel. My naam is Nadi. Ek is 'n prokureur. Nou nie 'n
flambojante Magnum-tipe skopper, skieter en donderder nie. Maar vir wat
het jy 'n flambojante prokureur nodig? Al wat jy soek is iemand om jou saak
te wen, reg?
Al ons rekenaars is deur Telkom weggevat, so nou sit ek maar en konsulteer
van die internet kaffee af in Johannesburg, en ek dink by myself, "Ek is
daai man. 'n Nie-flambojante man vir 'n nie-flambojante nuusgroep. Maar hoe
stel ek myself voor?"
Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou kers
smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar Preller was
dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van Alexis Preller af,
want ek dink hy(?)'t dit gesê.
Liewe, liewe leser. Ek pleit op my knieë. Gee my nog net hierdie een kans
om 'n saak te wen, en ek sal God uit hierdie konferensie verdryf. Daar is
'n manier hoe ons dit kan doen.
Soos van ouds, toe Magriet nog kon dans.
Skakel my by 082-575-3801.
Vriendelike groete,
N Howe
|
|
|
Re: Langenhoven [boodskap #20374 is 'n antwoord op boodskap #20331] |
Wed, 27 January 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nadi Howe wrote:
>
>>> Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou
>>> kers smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar
>>> Preller was dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van
>>> Alexis Preller af, want ek dink hy(?)'t dit gesê.
>
>> Vireers sal jy moet besluit
>> of jou van Gustav Preller of
>> van Alexis Preller praat. Was
>> Alexis Preller nie 'n skilder
>> nie?
>
> Jy dink aan Walter Battiss (Battis?) wat Fook Eiland seëls gemaak het en in
> die buiteland op sy Fook Island Passport gereis het. Langenhoven was nie 'n
> voltydse skilder nie, maar bleikbaar hang daar 'n skildery van hom in
> Krugerhuis.
> Ek weet nie of dit 'n skildery van hom (portret), of van hom (geskenk), of
> deur hom (geverf) is nie.
>
> Wat het Preller bedoel toe sy gesê het "Laat die ou kers smelt"? Is dit
> metafories, of bedoel hy net mens moenie kerse mors nie?
>
> Nadi
Nee! Dit was nie Walter Batis wat die Fook Island idee gehad het nie dit
was Barry Moerdyk(nie familie van Gerrit Moerdyk die skilder nie). Ja
dieselfde ou wat ook die idee van die ekstra en tot nou toe onbevestigde
planeet in die sonnestelsel gehad het, die een wat skynbaar veroorsaak
dat daar 'n 'wobble' in die wentelbaan van Pluto is. Dan is hy (dis nou
Barry) ook daarvoor bekend dat hy homself as deel van die Britse Konings
huis beskou het. Blykbaar familie gehad wat van Duitse adelike afkoms
was. Werklik interesante man. Herinner my aan jou Nadi, hy het ook erg
aan skisofrenie gely, hoogs intelligent maar so mal soos 'n haas.
Lou
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Langenhoven [boodskap #20407 is 'n antwoord op boodskap #20331] |
Thu, 28 January 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>>>> Vireers sal jy moet besluit
>>>> of jou van Gustav Preller of
>>>> van Alexis Preller praat. Was
>>>> Alexis Preller nie 'n skilder
>>>> nie?
>>>
>>> Jy dink aan Walter Battiss (Battis?)
>
> Nee, ou Lou. Daar was 'n Alexis Preller
> en ek is amper seker dat hy 'n skilder
> was. Ek sal rondvra en terug rapporteer.
>
> Gustav Preller was 'n bekende skrywer
> en geleerde in die eerste gedeelte van
> die eeu.
>
> Gloudina
Nee Gloudina - ek het niks gesê van Walter Batis nie. Jy haal nou
mofkop Nandi se stories hier aan en dig dit aan my toe.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:01:22 UTC 2025
|