Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » artifisieel
artifisieel [boodskap #150156] Do., 06 November 2025 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24149
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
artifisieel
Afbreking: ar•ti•fi•si•eel


Byvoeglike naamwoord: artifisieel
Attributief: artifisiële

Betekenis:
• Wat deur mense gemaak en nie natuurlik is nie.

Gebruik:
• Die kantoor is met artifisiële plante versier.

Sinoniem:
• gekunsteld
• kunsmatig
• onnatuurlik

Vertaling:
Engels: artificial
Nederlands: artificieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kindersorg
Volgende onderwerp: oopplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 15:04:32 UTC 2025