Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gastelys
gastelys [boodskap #150148] Do., 06 November 2025 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gastelys
Afbreking: gas•te•lys
Samestelling: gaste + lys


Selfstandige naamwoord: gastelys
Meervoud: gastelyste

Betekenis:
• 'n Lys van gaste wat na 'n geleentheid genooi is.

Gebruik:
• Daar is altyd 'n paar ongenooide gaste wat opdaag wie se name nie op die gastelys verskyn nie.

Vertaling:
Engels: guest list
Nederlands: gastenlijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierelewe
Volgende onderwerp: mynmagnaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 18:37:42 UTC 2025