Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saketransaksie
saketransaksie [boodskap #150124] Ma., 03 November 2025 19:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saketransaksie
Afbreking: sa•ke•tran•sak•sie
Samestelling: sake + transaksie


Selfstandige naamwoord: saketransaksie
Meervoud: saketransaksies

Betekenis:
• Die uitruil van goedere, dienste en geld vir finansiële gewin of voordeel.

Gebruik:
• Elke saketransaksie moet behoorlik geboekstaaf word.

Sinoniem:
• besigheidstransaksie

Vertaling:
Engels: business transaction
Nederlands: zakelijke transactie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastingontduiking
Volgende onderwerp: musiekprodusent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:19:51 UTC 2025