Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Belydenis" van G.A. WATERMEYER
"Belydenis" van G.A. WATERMEYER [boodskap #20317] Di, 26 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
BELYDENIS
G.A. Watermeyer

Wat sal my mond teen die kluite kla
deur al die jare, die jare hierna?
Wat sal my hart onder sooie weet
oorkant die onrus en agter die leed?
Dat 'n digter alleen maar sy woorde het
as eerste gewete en laaste wet.
Vorige onderwerp: Re: Afikraans hoort bij Nederlands
Volgende onderwerp: Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 12:11:22 MGT 2024