Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverkort
onverkort [boodskap #150059] Wo., 29 Oktober 2025 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverkort
Afbreking: on•ver•kort
Samestelling: on- + verkort


Byvoeglike naamwoord: onverkort
Attributief: onverkorte

Betekenis:
• Wat nie verkort (korter of minder gemaak) is nie.

Gebruik:
• Hy het die brief onverkort voorgelees.

Sinoniem:
• kompleet
• volledig

Antoniem:
• verkort

Vertaling:
Engels: uncurtailed, unabridged, unabbreviated
Nederlands: onverkort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lakmoespapier
Volgende onderwerp: seksposisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 23:36:50 UTC 2025