Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooginfeksie
ooginfeksie [boodskap #150044] Di., 28 Oktober 2025 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooginfeksie
Afbreking: oog•in•fek•sie
Samestelling: oog + infeksie


Selfstandige naamwoord: ooginfeksie
Meervoud: ooginfeksies

Betekenis:
• 'n Infeksie van die oog.

Gebruik:
• Druipoog is 'n soort ooginfeksie.

Sinoniem:
• oogbesmetting
• oogontsteking

Vertaling:
Engels: eye infection
Nederlands: ooginfectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbewerk
Volgende onderwerp: ligenergie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:52:08 UTC 2025