| vlieëslaner [boodskap #150032] |
Ma., 27 Oktober 2025 10:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24291 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlieëslaner
Afbreking: vlie•ë•sla•ner
Samestelling: vlieë + slaner
Selfstandige naamwoord: vlieëslaner
Meervoud: vlieëslaners
Verkleinwoord: vlieëslanertjie
Meervoud van verkleining: vlieëslanertjies
Betekenis:
• 'n Toestel om insekte (soos vlieë en muskiete) dood slaan of te verjaag.
Gebruik:
• Sy het die vlieëslaner gegryp en die lastige vlieg doodgeslaan.
Sinoniem:
• vlieëplak
Vertaling:
Engels: flyswat, fly swatter
Nederlands: vliegenmepper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|