Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bolrond
bolrond [boodskap #149992] Do., 23 Oktober 2025 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bolrond
Afbreking: bol•rond
Samestelling: bol + rond


Byvoeglike naamwoord: bolrond
Attributief: bolronde

Betekenis:
• Wat soos die buitekant van 'n sirkel of sfeer gebult is.

Gebruik:
• 'n Bikonvekse lens is bolrond aan albei kante.

Sinoniem:
• bolagtig
• bolvormig
• konveks
• sferies

Antoniem:
• holrond
• konkaaf

Afgelei:
• bolrond-holrond
• bolrondheid
• holrond-bolrond

Vertaling:
Engels: convex, globular
Nederlands: bolrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigaretrook
Volgende onderwerp: holrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:40:07 UTC 2025