| swelsel [boodskap #149979] |
Wo., 22 Oktober 2025 18:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swelsel
Afbreking: swel•sel
Samestelling: swel + -sel
Selfstandige naamwoord: swelsel
Meervoud: swelsels
Verkleinwoord: swelseltjie
Meervoud van verkleining: swelseltjies
Betekenis:
• 'n Tydelike, abnormale vergroting van 'n liggaamsdeel of orgaan, meestal die gevolg van 'n besering, infeksie of ontsteking.
Gebruik:
• 'n Koorsblaar is 'n swelsel op die lip.
Sinoniem:
• bult
• opswelling
• swelling
• uitbulting
Vertaling:
Engels: swelling
Nederlands: zwelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|