| televisietoestel [boodskap #149952] |
Ma., 20 Oktober 2025 14:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24333 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
televisietoestel
Afbreking: te•le•vi•sie•toe•stel
Samestelling: televisie + toestel
Selfstandige naamwoord: televisietoestel
Meervoud: televisietoestelle
Verkleinwoord: televisietoestelletjie
Meervoud van verkleining: televisietoestelletjies
Betekenis:
• 'n Elektroniese toestel wat televisieseine ontvang en in bewegende beelde weergee.
Gebruik:
• Oupa is elke aand om agt voor sy televisietoestel om die nuus te kyk.
Sinoniem:
• beeldradio
• kykkassie
• TV-stel
Vertaling:
Engels: television set
Nederlands: televisietoestel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|