| prognose [boodskap #149936] |
So., 19 Oktober 2025 07:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prognose
Afbreking: prog•no•se
Selfstandige naamwoord: prognose
Meervoud: prognoses
Betekenis:
• 'n Voorspelling van die moontlike duur en verloop van iets (soos 'n siekte).
Gebruik:
• Die prognose hang onder andere af van hoe ver gevorderd die kanker is.
• Sy word vandag 25, ten spyte van die prognose dat sy nie ouer as 5 sou word nie.
Sinoniem:
• diagnose
• voorsegging
• voorspelling
• vooruitsig
• toekomsverwagting
Afgelei:
• prognosemetode
• prognosties
Vertaling:
Engels: prognosis, forecast
Nederlands: prognose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|