Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atol
atol [boodskap #149920] Vr., 17 Oktober 2025 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vorming van 'n atol.
Die vorming van 'n atol.
atol
Afbreking: a•tol


Selfstandige naamwoord: atol
Meervoud: atolle
Verkleinwoord: atolletjie
Meervoud van verkleining: atolletjies

Betekenis:
• 'n Ringvormige koraaleiland, veral die in die Stille Oseaan, wat uit 'n vulkaniese eiland ontstaan het.

Gebruik:
• Wanneer die atol volledig omsluit is, kan die middelste lagune vars (soet), brak of selfs ekstra sout water bevat.

Sinoniem:
• koraaleiland

Vertaling:
Engels: atoll
Nederlands: atol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goiinglap
Volgende onderwerp: boarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:05:53 UTC 2025