| prokarioties [boodskap #149902] |
So., 12 Oktober 2025 18:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prokarioties
Afbreking: pro•ka•ri•o•ties
Samestelling: prokarioot + -ies
Byvoeglike naamwoord: prokarioties
Attributief: prokariotiese
Betekenis:
• Betreffende organismes sonder 'n selkern (die sogenaamde prokariote).
Gebruik:
• Bakterieë is prokarioties en verskil in selstruktuur van die meer komplekse eukariote.
antoniem:
• eukarioties
Vertaling:
Engels: prokaryotic
Nederlands: prokaryotisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|